+24
Selfsorg in La Provance

Oak Tree Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elsabet V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Ek sal beslis weer daar gaan slaap as ek plek in Bethlehem nodig het. Baie behulpsame en vriendelike gasvrou. Ook baie tegemoetkomend teenoor my hond wat saam met my was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie netjies en skoon, heerlike beskuit. Stel voor dat die naam van gastehuis buite aangebring word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Heerlik gebly. Heerlik gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna H
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie vriendelike ontvangs gehad. Kothuis ruim, baie gerieflik en goed toegerus. Heerlike en ontspanne aand gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Modula M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Peaceful. Our stay was wonderful and peaceful. The host and her family were very welcoming. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk L
1 nag
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly - die kamer was silwerskoon en aandag aan detail uitstekend. Heerlik gebly - naby aan verskeie eetplekke en winkels. Al die nodige kombuisware en regte koffie en beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie rustig en gerieflik! Netjies, skoon en gerieflik. Baie rustig en goed toegerus. Selfs die braaibak staan reg. Volgende keer braai ek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulani S
1 nag
5.0
Jun 2025

Wonderful. My stay was extremely comfortable. I was well received by Anika; she made sure I had everything I needed. The place was clean, neat and very comfortable. It was a very cold night and the bed had an electric blanket and winter sheets with a warm duvet. It has everything you would need. Anika has attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzie V
1 nag
5.0
Mei 2025

Aangename verblyf. Anika het my baie vriendelik ontvang en uit haar pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak. Die blyplek was baie goed toegerus, netjies en skoon. Ek sal Anika se blyplek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Perfect. Absolutely wonderful. So nice and clean. It is very conveniently located. Close to shops and the main road. The host is super nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

50 Baartman Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc82161b1067ceb7816c9ed6924658619081a2193b818e6a2e8412efc8cc0e4fb8f2e481e3b9aad8d87cbd0fdaab80a8e898b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 50 Baartman Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.243883839398 28.320487050777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang