4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Baartman Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Oak Tree Cottage bied gerieflike verblyf in die hartjie van Bethlehem, ideaal vir 'n klein gesin.
Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Dubbel-kinderbank is beskikbaar in die sitarea. Gaste deel die gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die braai-area, en veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Dihlabeng Mall Bethlehem 1,1 km ver en Wolhuterskop Wild- en Natuurreservaat is 5,7 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anika Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 50 Baartman Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Oak Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Baartman Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang