2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Off the R318, Patatsfontein Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oakron @ Patatsfontein Stay bied glanskampeerplek vir 2 gaste op 'n werkende plaas in die pragtige Patatsfonteinvallei, aan die voet van die Waboomsberg.
Die afgesonderde glanskampeertent is weggesteek onder eeue-oue eikebome en word via trappe bereik, wat ruim privaatheid en asemrowende uitsigte bied. Die oopplan-tent is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n bad. 'n Buitestort is ook beskikbaar, sowel as 'n privaat houtvuur-warmbad.
Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan in die sitkamer of dek ontspan om die uitsig te geniet. Braaigeriewe is beskikbaar, en bykomende hout kan op die plaas gekoop word.
Verskeie aktiwiteite word aangebied, soos stap, hardloop, bergfietsry en 4x4-roetes, voëlkyk, swem in die dam, of vrugtepluk in die seisoen. Snags kan gaste ontspan en na die miljoene sterre kyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marinke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 104
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the R318, Patatsfontein Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Oakron @ Patatsfontein Stay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R318, Patatsfontein Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang