Oord in Uvongo

Oasis Vakansie Oord

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Pieter J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

10 uit 10. Ons het ’n heerlike tyd gehad toe ons by Oasis Vakansieoord in Ovongo gekamp het. Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het die eienaars regtig uit hul pad gegaan om ons kuier onvergeetlik te maak. Die kampterrein was baie netjies en skoon, en die atmosfeer was stil en rustig – presies wat mens soek vir ’n lekker wegbreek. Hulle het soveel moeite gedoen Oukersaand vir die kampeerders en die kinders, wat dit vir almal ekstra spesiaal gemaak het. Mens kan sien dat hulle omgee vir hul gaste en trots is op hul oord. Ek sal Oasis Vakansieoord sonder twyfel vir enige iemand aanbeveel. Ons hoop om baie gou weer daarheen terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastiese sakpas vakansie. Wonderlike ervaring. Gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soritha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Voel soos familie. Die diens was vriendelik en warm. Die eenheid was netjies en skoon en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig en ontspanend. Die omgewing was stil en naby die strand en winkels. Die akkommodasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was an awesome stay. Awesome place. The owner is friendly and helpful. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heather K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

An eventful 10 days in a chalet that had everything we needed to recover. Absolutely wonderful experience in the chalet. Incredibly helpful crew and a Spar is a stone's throw away for anything you need, so the location was very convenient. The chalet did well to be the comfort our family needed after all our fun adventures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Oasis, a piece of paradise! From the moment we arrived we were treated as friends rather than just another group of guests, this hideaway is not only Oasis by name but an oasis for the soul. The stay was pure enjoyment and the owners go out of their way to make sure that Oasis is not just another place to stay but an experience that you cannot wait to repeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Asemrowend. Dit was absoluut fantasties, pragtige plekkie en die eienaar is so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Perfect. It was good. Friendly and welcoming. Very relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilhelm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 348
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 348
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 348
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Falcon Road, Uvongo, 4370, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 165 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe24af8e8ee27b2fa773bf811cec72b58920e2d843917341320dea17e5fb4938baa2215fe3b64a9944c20be23e1374ad7b2de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R348 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 4 Falcon Road Uvongo 4370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.830178415711 30.394330391437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang