LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oasis Vakansie Oord | LekkeSlaap
+34

Oasis Vakansie Oord

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Oasis Vakansie Oord
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Tanya H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H
Gesin met klein kinders

Ons geniet Oasis Vakansie Oord altyd!

Wanneer ons vakansie hou in Uvongo, maak ons seker om by Oasis te bespreek. Hulle kliëntediens is puik, hulle is gasvry en altyd bereid om die ekstra myl te gaan. Ons is baie gelukkig.

Daniel J J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J J

Baie gesellig en goeie ligging met vriendelike diens.

Alles is skoon en netjies met goeie kliëntediens en baie gesellig.

Sanette V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette V
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Ons het ongelukkig net een aand hier oornag. Dit is skoon, netjies, rustig en 'n veilige plek. Die ontvangs was baie vriendelik en ons het sommer tuis gevoel. Ons sal beslis weer gebruik maak van Oasis! Bestuur, dankie vir julle vriendelikheid!

Wessel V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie netjies en gesinsvriendelik.

Johan D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Gesin met tieners

Uitstekend. Naby al die winkels en stapafstand van die strand af.

Ons is vriendelik verwelkom. Die area was lekker naby al die winkelsentrums en eetplekke. Ons sal beslis weer daar wil bly. Die ablusieblokke was baie netjies en altyd skoon.

Leanie K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Over charged. Decor outdated.

No shower in chalet. In peak season rates ridiculous for what you get. Grossly over charged. No swimming pool. Will not go back.

Oasis Vakansie Oord's terugvoer

Dear Leani,

Firstly, thank you for your business. We did not meet with you personally, but I had a chat with your husband who was keen to hear from me where and how we advertised. You apparently have just recently purchased your own holiday home and would like to rent it out, when not in use by yourself. Nice guy, I was happy to have been of help.
You booked three days before arrival, for a two-night stay, before you could occupy your own holiday home. Our holiday resort has been in existence since 1906 and we have been the owners for 32 years. We live in the resort and available 24/7, always on hand and interacting personally with our customers. As far as our pricing goes: our chalets are virtually always fully booked and regularly with repeat customers - so our pricing must be acceptable and competitive. We obviously also annually compare our pricing against the market around us. Yes, only one of our chalets has a shower - the other five have baths.

As our resort is a caravan park also, we have full ablution facilities. We always inform our chalet customers that the ablution showers are available to them.
Our motto for our chalets: provide a comfortable bed, clean & nice linen, hot water, braai facilities, a cold fridge, stove, microwave, TV - basic, but all you need for a self-catering holiday.

Decor: there are mats all over the chalets - bathroom mats, bedside mats & lamps and pictures on the walls.
Here children play safely together, teenagers love the games room and the resort is 600m walking distance from Uvongo’s famous beach, lagoon & pool facilities.

Oasis Vakansie Oord
Vanaf R425
per nag (plek vir 8)
Vanaf R425
per nag (plek vir 8)
Vanaf R425
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 166 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon-weg 4, Uvongo, 4370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3GqBMqXp5OpcVWrMkC3yEYd3fWTiQnrevzlk3T6DlvhcypVDMb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425  per nag (plek vir 8) 6 5 1 4 4 Falcon Road Uvongo 4370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.830162293406 30.394492665082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!