Selfsorg in Jacobsbaai

Ocean-View Apartments

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Suzanne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Cozy with a great view. First time visiting Jacobsbaai - loved it, so peaceful! The apartment had everything we needed. We had a great Weber braai on the balcony with a fantastic view of the ocean. Super friendly and helpful host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Heerlik sal weer gaan. Baie lekker. Pragtige plek en uitsig en die gasheer en gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien A
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Lieflik, gemaklik en ontspanne. Lieflike eenheid met alles wat jy kan nodig hê, met 'n pragtige uitsig oor die see. Dee is lieflike gasvrou wat werklik uit hul pad gegaan het om ons gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
Ocean-View Apartments
Liefste Elmien, dit was regtig 'n plesier om julle hier by Ocean View Apartments te kon hê. Ons wens julle alles van die beste toe vir hierdie splinternuwe jaar. Baie groete, Hans en Dee.

Jana J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Was baie lekker en het die rustigheid v Jacobsbaai nodig gehad! Was heerlik en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Ongelooflik lekker! Ons verblyf was wonderlik! Ons gasvrou was die vriendelikste, dierbaarste mens en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Dankie Dee! Die sonsondergang van die balkon af was die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
Ocean-View Apartments
Hi Hilda, dit was 'n plesier om jou hier by Ocean View Apartments te kon hê. Baie dankie vir jou gawe hersiening. Beste groete, Dee.

Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfekte blaaskans plekkie. Die ligging kan 10 sterre kry. Beste see uitsig met die pragtige sonsondergang. Alles wat jy nodig het, is daar en dit is doodstil. Jy hoor net die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent and worth every penny. Ocean-view apartments were fantastic. Location had wonderful views. The apartment was beautiful and clean. Our host was so kind, friendly and helpful. Thank you, Ocean-View, for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janiene N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekend. Ons het baie lekker gerus. Alles was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rousseau M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Uitstekend en gerieflik. Dit was besonders lekker. Mooi uitsig en die geriewe is gemaklik, skoon en netjies. Ons was baie vriendelik verwelkom deur Dee, en alles is mooi uiteengesit. Sal beslis weer gebruik maak. Ons is baie dankbaar en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
Ocean-View Apartments
Goeie dag Rousseau. Baie dankie vir jou vriendelike en mooi hersiening. Dit was 'n plesier om jou by Ocean View Apartments te kon hê. Groete Dee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Korhaan Laan, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2277f79241c5f4fa349691d38e9d4679f15cdc0515797265a2c9c6684768845aa243c2efa473533b626ca37c0c2bb0b61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 17 Korhaan Laan Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.9721888 17.8866074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang