Ocean and Mountain Views From Bantry Bay Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bantry Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bantry Bay Apartment bied asemrowende see-uitsigte en is die perfekte wegbreekplek.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, 'n aangewese werkspasie en 'n muurgemonteerde TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die balkon geniet. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Clifton Beach 1.4 km weg en die Platteklip Gorge-staproete is 5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Bantry Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bantry Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang