6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Kus Street, Glentana, Great Brak River, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie woonstel is op die eerste verdieping van die eienaar se huis aangesien die onderste verdieping bewoon word. Die woonstel het wel 'n privaat ingang, pragtige 180 grade see-uitsigte en is minder as 100 m vanaf die manjifieke hoofstrand van Glentana in Groot-Brakrivier.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, kisvrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank, pooltafel en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na die privaat balkon met 'n uitsig oor die see en die braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rajen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Kus Street, Glentana, Great Brak River, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean at Doors Steps het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Kus Street, Glentana, Great Brak River, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang