5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - 47 Ellcock Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ocean Breeze 38 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit. Ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die strand en ander geriewe.
Hierdie woonstel is smaakvol versier en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is toegerus met 'n koningingrootte bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gaste moet hul eie handdoeke en toiletware saambring. Die kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en ander toestelle.
Die sitkamer het 'n slaapbank om op te ontspan, en daar is 'n TV met volledige DStv. Die eenheid het 'n privaat balkon en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n babapoel, sowel as braaigeriewe in die vermaaklikheidsarea vir gaste om te gebruik.
Veilige parkering is beskikbaar vir voertuie, met 24-uur-sekuriteit op die perseel. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, en Ocean Breeze 38 is binne loopafstand van kruidenierswinkels, restaurante, kroeë en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Logan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 47 Ellcock Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Breeze 38 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Ellcock Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang