6 gaste
2 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Ellcock Road, Unit 29 Ocean Breeze, Winklespruit, 4120, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ocean Breeze Unit 29 is 'n knus selfsorg-eenheid in die veilige Ocean Breeze-kompleks wat direkte toegang tot Winklespruit se strand bied. Die woonstel bied 'n pragtige see-uitsig en is net 500 m van die see af.
Daar is slaapplek vir 6 gaste en die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die sitarea het slaapplek vir nog 2 gaste op 'n slaapbank en daar is ook sitplek en 'n platskerm-TV.
Die Ocean Breeze-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai, asook veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Pick 'n Pay, Checkers en die Galleria Mall is net 10 minute van die kompleks af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 47 Ellcock Road, Unit 29 Ocean Breeze, Winklespruit, 4120, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Breeze Unit 29 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Ellcock Road, Unit 29 Ocean Breeze, Winklespruit, 4120, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang