14 gaste
6 slaapkamers
8 beddens
7 badkamers
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Ocean Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Dream Beach Villa is 'n pragtige selfsorgvilla in Yzerfontein. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek aan die Weskus. Dié villa het 'n swembad en see-uitsig.
Hierdie dubbelverdiepingvilla met lugversorging bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet onder. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die ander slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekwar en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Dit lei na die sitarea met sitplek, 'n kaggel en TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die tweede TV-sitarea is bo.
Langs die leefarea is 'n binnekuier-area met 'n etenstafel, 'n kroeg met 'n wynyskas, ysmasjien en 'n ingeboude braai. Die stapeldeure lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel, sitplek en 'n ingeboude braai. Die stoep het 'n swembad en sonstoele. Veilige parkeerplek, sonkrag-geisers en rugsteunkrag is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Ocean Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Dream Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Ocean Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang