+9
Selfsorg in Hermanus

Ocean Edge Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Paul G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Couldn't fault it at all, beautiful view. Wonderful stay, easy access to everything, very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Paul, thank you so much for your kind words. We are absolutely delighted to hear that you could not fault your stay and that you enjoyed the beautiful view. It is wonderful to know you found the location convenient and everything easily accessible, and that our team made you feel well accommodated. That is exactly the experience we aim to create for every guest. We truly appreciate you taking the time to share your feedback and would love to welcome you back for another wonderful stay soon. Kind regards, Ocean Edge Apartment Team

Nolitha W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Sea view, peaceful, accessible. It was lovely, perfect sea view, close to almost all amenities and beach points. Perfect for business and leisure. The check-in and check-out was smooth and quick, with very friendly hosts on call.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Nolitha, thank you so much for your wonderful review. We are delighted to hear that you enjoyed the peaceful atmosphere and the perfect sea view. It is great to know that our location made it easy for you to access nearby amenities and beach spots. We are especially pleased that you found the space suitable for both business and leisure and that your check-in and check-out experience was smooth and efficient. Providing friendly and responsive support to our guests is very important to us, so your kind words truly mean a lot. We would love to welcome you back for another lovely stay soon. Kind regards, Ocean Edge Apartments Team

Misha W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Value for money. It was great and the view is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Hi Misha It was an absolute pleasure hosting your stay. We are delighted that your review was a perfect 5 out of 5. We look forward to hosting your stay in the future. Kind regards, Anthony and Ocean Edge Apartments Team

Ann V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Relaxed stay. Nice apartment. Well equipped kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Ann, thank you so much for your kind words. We are glad you enjoyed the apartment and found the kitchen well equipped. It was a pleasure hosting you, and you’re welcome back anytime. Warm regards, Ocean Edge Apartments Team

Washielah J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Excellent service and location. We had a wonderful time. We had an amazing time. The place was lovely, the views were stunning. It had everything we needed. Our host was always available and went out of his way to make our stay memorable. We would love to go back during the whale season.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Washielah, thank you so much for your wonderful review. We are thrilled to hear that you had an amazing time and enjoyed the views and the space. It truly means a lot to know the apartment had everything you needed and that our efforts helped make your stay memorable. You would be more than welcome back anytime, and whale season is especially magical. We would love to host you again. Kind regards, Ocean Edge Apartments Team

Brenda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Pragtige uitsig, veilige parkering. Heerlike verblyf met goeie sekuriteit. Die plek is toegerus met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Este Brenda Baie dankie, Brenda, vir jou pragtige terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat jy die uitsig geniet het en dat jy veilig gevoel het met die parkering en sekuriteit. Dit is wonderlik om te weet dat jy ’n heerlike verblyf gehad het en dat jy alles gevind het wat jy nodig gehad het. Ons streef altyd daarna om ’n gemaklike en volledig toegeruste plek vir ons gaste te bied. Ons hoop om jou sommer gou weer te verwelkom!

Beanca L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Mooi uitsig oor die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Beste Beanca Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat jy dit baie lekker gevind het en die pragtige uitsig oor die see geniet het. Dit is wonderlik dat jy ons verblyf as goeie waarde vir geld ervaar het. Ons hoop om jou weer gou te verwelkom vir nog ’n heerlike blyplek! Vriendelike groete Ocean Edge Apartment span

Baheya A
1 nag
3.4
Jan 2026

Die plek is okay aangesien ons net vir een aand daar oorgebly het. Dit was okay, net ʼn paar goedjies kan verander. Miskien moet die matte net vervang word. Die matte laat ook die vertrek oud lyk. Groot asb. vir aircon of 'n fan, want slaapkamer vensters bly nie oop as daar ʼn windjie waai nie. WiFi het vanaf baie vroeg die oggend nie gewerk nie en ons moes al by agtuur vertrek, want ek kon nie my werk aflaai nie. Ook 4 adults is nie altyd 2 paartjies nie, so die 2de kamer is altyd beter met 2 beddens. Ons bly gereeld in die Hermus-omgewing en probeer altyd verskillende verblyfplekke. Moenie die koffie masjien soek nie, ons het dit nie op die toonbank gesien nie. Cruz was amazing toe hy ons kom verwelkom het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Baheya, baie dankie vir jou terugvoer en dat julle by ons gebly het, selfs al was dit net vir een aand. Ons waardeer jou insigte en neem julle kommentaar ernstig op. Ons sal beslis kyk na die matte en die ander punte wat julle genoem het, soos die WiFi en die slaapplekopsies, om seker te maak ons verbeter die ervaring vir toekomstige gaste. Ons is bly om te hoor dat Cruz julle so vriendelik verwelkom het, ons span doen altyd ons bes om elke gas gemaklik te laat voel. Dankie ook vir die geduld en vir die tyd wat julle geneem het om hierdie terugvoer te deel. Ons hoop ons kry weer die geleentheid om julle te huisves en ’n nog beter ervaring te bied. Vriendelike groete Ocean Edge Apartments span

Inge J
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Refreshing. Dit was besonders. Van die oomblik toe ons inboek tot die oomblik toe ons uitboek. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en die plek was netjies. Ek sal beslis dit op my gunstelinge add.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Hallo Inge Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is wonderlik om te hoor dat julle van begin tot einde die verblyf geniet het en alles wat julle nodig gehad het, byderhand was. Ons waardeer dit dat jy ons plek op jou gunstelinge sal voeg, julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete Ocean Edge Apartments span

Alida Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik gebly. Dit was net wat ons wou hê, groterige ruimte met 'n see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Alida Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is so bly julle het die verblyf geniet en dat die see-uitsig presies was wat julle gesoek het. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier – ons sal dit geweldig waardeer om julle in die toekoms weer by ons te hê. Vriendelike groete, Anthony & Ocean Edge Apartment-span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

75 Whale Rock Estate, Whale Close, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1fe4004e63963fa6096e58d0e4fe89fe8bc0be2992069c8733cc413ef25c886741aed31c2f5aa3e010d525c4a8ecc442c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 90 5 1 5 75 Whale Rock Estate, Whale Close Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.435901603402 19.220341965607
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang