Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Edge Apartment

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Ocean Edge Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Esmé S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmé S

Volledig toegeruste eenheid met pragtige see-uitsig.

Die woonstel is goed toegerus vir selfsorgverblyf. Die see-uitsig is besonders, en die eenheid is net 'n paar minute se stap vanaf die rotse. Die swembad- en braaiarea is ook 'n groot bonus. Dis jammer dat daar nie deurlopende WiFi is wanneer daar kragonderbrekings is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking ocean views and secure.

It was a lovely apartment, comfortable, with stunning ocean views. There is security. Walking distance from the beach was great. Thank you to the hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Ronel and Ferdi are the absolute best guests you could ever want to host. They are communicative, friendly, responsive and quiet, so overall, ten stars.

Ocean Edge Apartment
Esmarelda P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarelda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woorde is te min om te beskryf hoe wonderlik ons kuier was!

Ek het my man verras vir sy verjaarsdag met hierdie wonderlike plekkie by Ocean Edge Apartment in Hermanus. Wow, dit is sowaar waarde vir jou geld. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, en die plek was netjies. Antony het selfs toestemming gegee om bietjie later as 10 uur die oggend uit te boek. Antony was baie baie behulpsaam. Uit 10 vir Lucia wat ons ontvang het, wow, sy het ons so mooi ontvang en alles aan ons verduidelik. Die plek is veilig en lekker naby die see. My man het sy verjaarsdag so baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Esmarelda is the best guest to host - so friendly, respectful, and pleasant. Overall, ten stars.

I hope you're able to stay again.

Ocean Edge Apartment
Davinci A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davinci A
Gesin met tieners

Dit was absoluut fantasties.

Ons het meer as net lekker gebly. Dit het gevoel asof ons by die huis is met alles tot ons beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Davinci, dit was regtig 'n plesier om jou verblyf aan te bied en bly dat jy lekker gebly het.
U is enige tyd in die toekoms welkom vir 'n spesiale afslagtarief van die heersende tarief van die dag.

Ocean Edge Apartment
Cindy D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D
Gesin met tieners

Amazing.

Baie lekker, wonderlike diens en baie behulpsaam. Baie mooi uitsig, vriendelik, voel soos vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer


Dit is 'n plesier Cindy

Dankie vir jou warm en vriendelike kommunikasie.

Ons sien uit daarna om jou verblyf in die toekoms te huisves.

Vriendelike groete

Die Ocean Edge Woonstelspan

Ocean Edge Apartment
Este F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este F
Gesin met klein kinders

Just perfect.

Perfect, the place is near to the ocean. You can relax, the security is very friendly and alert. Will visit again. The place is clean and neat. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Este, thank you for taking the time to review your stay.
I am glad that your expectations were met and that your 5-star review is very special. It really is a good indicator that you had a positive stay.
You're very welcome anytime in the future.
All the best

Ocean Edge Apartment
Schalk B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi seaviews in security estate maar teen township. Sleg om in aand te ry.

Naby township in 'n onveilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Schalk, thank you for choosing to stay at Ocean Edge Apartment.
I am sorry you feel that the location is not ideal. As the rainbow nation, we have locations in every town and this is no different except the location is full of good-hearted people like Lucia who has welcomed guests since 2016 and has never had a day's issue. There are over 100 units within this complex that has never had any incident, as well as many very upmarket properties worth a considerable amount of money that stay close to the less affluent community of society, but that does not mean it is any less safe than any area in Hermanus. People live side by side and that is exactly how society works - the less privileged and the affluent continue to work hard to ensure the overall area is growing and economically sound.

If you're not satisfied with the area why did you book it in the first instance?

You don't need to drive through the location nor do you have to worry as since we purchased in 2016, we have never had a single incident in the complex with many units.

I tried to reach out but you never replied back to my communication to advise you to bypass the location.

I am sorry that you feel the way you do.

All the best

Kind Regards

Antony

Ocean Edge Apartment
Cornelius V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het die ontvangs en gasvryheid baie geniet.

Dit was 'n vriendelike ontvangs. Ek het die 2 dae baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Cornelius, dit was 'n plesier om jou verblyf aan te bied. Daar was geen uitdaging om die ekstra myl te loop nie, want ek het geweet hoe belangrik dit was om jou ondersteuning te bied. U is enige tyd in die toekoms welkom

Ocean Edge Apartment
Sigrid V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid V

Uitstekend.

Was so vriendelik verwelkom deur die gasheer. Ek het nie woorde nie. Hy was selfs bereid om 'n ekstra myl te stap, ek het blomme nodig gehad. Baie netjiese, privaat en veilige plek. Sal enige tyd weer bespreek. You and your staff deserve A+++.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Sigrid, is 'n heerlike vriendelike gas wat so maklik was om mee te kommunikeer voor en tydens haar verblyf.
Sy het die woonstel in 'n vlekkelose toestand verlaat en is welkom om enige tyd te bly. Dankie dat jy so 'n spesiale gas is.

Ocean Edge Apartment
Renate K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate K
Saam met vriende

Wonderful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Renate, thank you for choosing to write a review. Your rating of 4.8 out of 5 is very much appreciated.
You're welcome anytime in the future.
All the best, Antony.

Ocean Edge Apartment
Zuriena H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuriena H

Cost effective and definitely worth it. Beautiful surroundings.

We had a wonderful stay, nothing to complain about. The apartment was clean neat and we were welcomed by a lovely lady, Lucia. Waking up to the sound of the ocean was fantastic and Hermanus is a beautiful place. So much to see and explore. Highly recommend staying at Ocean Edge Apartments, two thumbs up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Zuriena, thank you for staying and for taking the time to write your review for all future guests to read. I am thrilled that your stay was wonderful and the fact that you have no complaints is really special and important. I appreciate your effort and you're welcome to stay anytime in the future.

Ocean Edge Apartment
Kathleen V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very comfortable and closeness to the beach suited teenagers.

Loadshedding was from 4 pm to midnight and we weren't able to ignite the gas cooker so couldn't make tea, but loadshedding was obviously not the owner's problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

HI Kathleen

I want to thank you for your stay and for your positive review even through loadshedding.

We are looking at load shedding very seriously and want to try and find a solution that will not increase the rental costs too dramatically however the most important aspect is that the Wi-Fi is running through load shedding but it still is a nuisance to have to deal with loadshedding almost every day.

I hope the next time you choose to stay we have to find a load shedding solution.

Ocean Edge Apartment
David M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan met die seë se geruis.

Waarde vir geld, uitsig oor seë is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Thank you for choosing to stay and glad you had an overall positive stay.

Ocean Edge Apartment
Terri V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great view. .

It was clean. safe. had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colby W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colby W
Saam met vriende

Beautiful stay and views.

Antony was a great host and always keeping in contact. Lucia was super nice and sweet, very accommodating. Thank you for an amazing stay. One night was definitely not enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Hi, Colby
It was a pleasure to host your stay.
We hope you were able to relax and unwind.
You are welcome to stay with us again in the future and definitely would suggest an extended stay as 1 night is too short to experience all that Hermanus has to offer.
All the best,
Antony, Sybil, and Lucia

Ocean Edge Apartment
Brenda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf langs 'n fabriek, dit is nooit in beskrywing gemeld nie.

Geen handdoeke uitgesit in hoofslaapkamer nie. Geen DSTV, eienaar het probeer help met probleem sonder sukses. Geen alternatief om kos te maak of selfs om water te kook vir koffie tydens loadshedding nie. 'n Klein 1-plaatgasstoof sou baie daarmee help. Eienaar kan beslis belê in so ietsie. Sal beslis nooit weer daar tuisgaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Brenda, dankie dat jy gekies het om by Ocean Edge Apartment te bly. Ek is nie seker hoekom verblyf langs Abagold Factory 'n bekommernis is nie, want daar is meer as 300 besprekings voltooi sedert 2016 met nog 75 eenhede binne die sekuriteitskompleks en nie een het jou siening oor die saak nie, en hulle het ook nie so 'n direkte en negatiewe resensie geskryf nie. In meer as 7 jaar is jy egter geregtig op jou eie vryheid van spraak om jouself uit te druk en ek is regtig jammer dat jy voel soos jy voel. Vriendelike groete, Antonius

Ocean Edge Apartment
Aultherize S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aultherize S
Gesin met tieners

Wens ek kon Ocean Apartment saam met my huis toe bring.

Silwerskoon, a view to die for. Sal defnitief weer daar gaan draai waar die vars seelug en branders my soggens groet, dankie Anthony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Dit is 'n plesier, Aultherize. Ek is bly jy het die vars seelug en branders ervaar aangesien dit so naby is dat jy voel jy kan amper uitreik. U is welkom om in die toekoms te bly en dankie dat u sulke wonderlike gaste en so kommunikatief is.
Alles van die beste,
Antony, Lucia en Sybil

Ocean Edge Apartment
Debbie T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf. Baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Thank you Debbie, for your review. We are happy that your overall experience was 5 stars and hope you were able to relax and unwind.

Ocean Edge Apartment
Chantal J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J
Gesin met klein kinders

Fabulous.

Family and child friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Chantal, thank you for your time to review your stay. I am ecstatic that your experience was a 5 out of 5. You're welcome to stay anytime in the future. Antony

Ocean Edge Apartment
Mandy J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable with great views. Friendly host, cleaner and security staff.

Only negative, carpets should be replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Thank you Mandy for taking the time to review your stay. I am delighted that your stay was memorable and look forward to hopefully have you stay in the near future.
Kind regards,
Antony

Ocean Edge Apartment
Courtney N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney N
Gesin met klein kinders

The stay was absolute amazing and peaceful. Worth every cent.

Beautiful scenery of the ocean!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Courtney, it was an absolute pleasure hosting your stay and we are excited to have you return hopefully in the near future.
Kind Regards,
Antony

Ocean Edge Apartment
Fredrika K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredrika K
Saam met vriende

Excellent weekend money well spend.

Awesome weekend. Excellent stay. everything was provided for only had to take beach towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Ricka, thank you a million times over for choosing to stay at Ocean Edge Apartments and for taking your time to write your review. You're welcome to stay anytime in the future.
Kind Regards,
Antony

Ocean Edge Apartment
Gerda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met klein kinders

Het so lekker ontspan. Net wat ek nodig gehad het na 'n besige week.

Goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Baie dankie, Gerda.

Ocean Edge Apartment
Brink V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V
Saam met vriende

Baie netjiese plekkie, met als wat jy benodig.

Baie lekker gekuier daar, al was dit net 1 aand. Plek is modern, netjies en het pragtige uitsig. Ek sal vir seker weer soontoe gaan, hierdie keer net langer. Hermanus was ook pragtig soos altyd. Dankie baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Baie dankie, Brink.

Ocean Edge Apartment
Glynn C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn C
Gesin met klein kinders

Absolutely awesome.

From the confirmation of our stay to departure there was constant communication to make it memorable. Professional, friendly and helpful staff. We enjoyed every second and the location is tops. Hugely appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Glynn, thank you for your lovely review. We really do appreciate having you stay. You're welcome to return anytime.
Kind Regards,
Antony

Ocean Edge Apartment
Megan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier.

Die uitsig is stunning. Die huis was skoon en netjies. Ek beveel Ocean Edge Apartment definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Meagan, baie dankie.
Antony

Ocean Edge Apartment
Chantowena B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantowena B
Gesin met klein kinders

Peaceful, very accommodate,.

They were very accommodating, place is well managed, good communication skills, very friendly, would definitely recommend to people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Thank you for your positive review. We are happy that you enjoyed your stay. You're welcome to stay again.
Kind Regards, Antony

Ocean Edge Apartment
Sanet L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient stop in Hermanus.

Anthony, our host, was very helpful. The apartment was spacious and well equipped and good value for money. The only tiny negative is that the carpet could do with a good scrub but I'll most definitely stay here again if in the Hermanus area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Thank you for choosing to stay in Ocean Edge Apartment. We enjoyed hosting your stay.

Ocean Edge Apartment
Maryn S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om die skuifdeure oop te maak en te luister en kyk na die golwe bo-oor die voorste eenhede se dakke. Kon ook afloop tussen eenhede tot op die rotse. Woonstel het alles wat mens sou benodig en heerlike beddegoed.

Beveel dit vir seker aan vir voornemende reisigers na Hermanus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Baie dankie, Maryn.

Ocean Edge Apartment
Mark K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Als in orde. Spesifieke eenheid het ordentlike glase ook gehad.

Geiser was nie aan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Mark, baie dankie.

Ocean Edge Apartment
Lize-marie W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie W
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Lekker gebly met 'n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Lize-Marie, baie dankie.

Ocean Edge Apartment
Geraldine K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine K

Rustige wegbreek.

Baie netjiese eenheid. Net 'n warm kombers gemis! Verder baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Hallo Gerda,
Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons terugvoer te gee oor Ocean Edge Apartments. Ons waardeer dit sommer baie. Ons is bly dat jullie die tyd in Hermanus geniet het. Ons gaan dadelik die kombers situasie aanspreek.
Baie groete.
Antony

Ocean Edge Apartment
Amanda V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Gesin met klein kinders

'n Lieflike wegbreek

Ocean Edge Apartment was absoluut pragtig met 'n mooi uitsig oor die oseaan. Ons het heerlik tuisgegaan en lekker ontspan. Ons kinders het die gemeenskaplike braai- en swemarea baie geniet, en heerlik vissies gevang in die rotspoele. 'n Weber braaier op die stoep sou handig gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Hallo Amanda
Baie dankie dat jy tyd gemaak het om vir ons terugvoer te gee oor Ocean Edge Apartment, ons waardeer dit regtig. Ons is baie bly dat julle die tyd in Hermanus geniet het en hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom. Baie dankie vir die voorstel aangaande die Weber braaier. Ons gaan definitief aandag daaraan skenk.
Baie groete,
Antony

Ocean Edge Apartment
Ranee T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranee T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Die woonstel is netjies en gerieflik met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Perseel is baie netjies en meer as goed genoeg toegerus met wat jy sal benodig op vakansie. Die uitsig is sekerlik een van die toppunte. Ek sal verseker weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Edge Apartment se terugvoer

Ranee, dankie vir jou tyd om jou positiewe resensie te skryf.
Ons is bly dat jy en baie ander gaste soortgelyk aan jou hul verblyf positief beoordeel het.

Jy is welkom om enige tyd in die toekoms te bly.

Ocean Edge Apartment
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-singel 75, Whale Rock Landgoed, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9f3a99383b6102d1fb53a3e94c4ed44ac245620ff6222450560c40f496d4b8e439846d39e8ba3421481a4691b02404fc1cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 75 Whale Rock Estate, Whale Close Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.435901603402 19.220341965607