4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 38 Beach Road, Chapman's Peak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oceangolf Guest House bied gastekamers en selfsorg-eenhede en is teen Chapman's Peak-berg in Noordhoek geleë. Dié gastehuis bied lieflike uitsigte oor die area, die Atlantiese Oseaan en Long Beach, en is naby verskeie besienswaardighede.
Verblyf by Oceangolf Guest House bestaan uit verskeie opsies. Die gastehuis kan tot 20 persone akkommodeer. Alle kamers en eenhede beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging teen 'n ekstra fooi per dag per kamer, 'n TV met sekere kanale, gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord.
Lughawe-transfers en motorhuur kan ook gereël word. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Oceangolf Guest House is naby winkels, restaurante en verskeie perdrylandgoedere geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 2
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 38 Beach Road, Chapman's Peak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
- Gaste dink Oceangolf Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Beach Road, Chapman's Peak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang