Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kedaf R
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Uitstekend, waardeer die detail en ook die dekor was van hoogstaande gehalte. Was 'n ongelooflike huis, ons het so lekker gebly, alles was met die fynste detail beplan en geïnstalleer, baie dankie vir die eienaars. Ons waardeer opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Ocean Mist
Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Ons is opreg bly om te hoor dat u die huis, dekor en aandag aan detail so geniet het. Dit beteken baie vir ons om te weet dat u lekker gebly het en dat alles aan u verwagtinge voldoen het. Dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring te deel — u waardering word regtig waardeer. Ons hoop om u weer in die toekoms te kan verwelkom.

Ryno En Nellie K
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Perfect stay. Perfect stay! We loved the peace and quiet! The house was just right for our family get-together. Bonus is every room had its own bathroom. Living areas are spacious, and on top of that, it is a beautiful house to stay in. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Ocean Mist
Thank you so much for your wonderful review. We are delighted to hear that you enjoyed the peace and quiet, and that the house was a perfect fit for your family get-together. It’s great to know that the spacious living areas and en-suite bedrooms added to your comfort. We truly appreciate your kind words and look forward to welcoming you back again soon.

Ashleigh M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Epic location and property! Beautiful spot! Just rent it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 10 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 10 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Dassen Island Drive, Ocean Villas Nr 1, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4074f8b1c826e4adf025a55008b6b53c30fe5bda1e969260c3c9ec29b6d5eb9a5a7d3b59957ef0d7cc7fc2909f6d5ff7a97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Dassen Island Drive Ocean Villas Nr 1 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.365845624944 18.163738945369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang