Ocean Pearl Retreat
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 739 Bournemouth avenue, Leisure Bay, Leisure bay, 4279, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ocean Pearl Retreat is 'n selfsorgvakansiehuis in Leisure Bay in KwaZulu-Natal.
Hierdie vakansiehuis is geskik vir 10 gaste en het 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die onderste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die tweede slaapkamer bo het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. DIe gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n oond, gasstoof, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n opwasarea met 'n yskassie, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die etenstafel het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het banke. Die skuifdeure lei na die stoep wat 'n buitebraai-area het. Gaste kan die uitsig oor die tuin geniet en in die swembad afkoel.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 739 Bournemouth avenue, Leisure Bay, Leisure bay, 4279, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
739 Bournemouth avenue, Leisure Bay, Leisure bay, 4279, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang