Casa Rosada @ Upper Vredehoek
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
0 badkamers
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Florida Road, Unit 7, Casa Rosada, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa Rosada @ Upper Vredehoek is 'n lieflike, nuut opgeknapte selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vredehoek, Kaapstad. Dit is die perfekte tuisbasis vir sakereisigers en vakansiegangers wat naby die stadskom wil wees.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes in 1 slaapkamer, gemeubileer met 'n koningingrootte bed, wat uitkyk oor Tafelberg. Die luukse badkamer met 'n Victoriaanse tema is toegerus met 'n stort bo die bad, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea is gemeubileer met 'n dagbed en luukse antiekware met 'n swart-en-wit tema. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, Smeg-gasstoof en -oond, wasmasjien, plaashuiswasbak, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eethoekie met 'n Franse ontbyttafel. Toegang tot WiFi is gratis en beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n Juliet-balkon met uitsigte oor die stad en 'n klein gemeenskaplike swembad. Betaalde veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geleë, met die stadskom ongeveer 2.5 km weg. Aktiwiteite en besienswaardighede soos wynproe en die Tafelberg-kabelkar is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Florida Road, Unit 7, Casa Rosada, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Florida Road, Unit 7, Casa Rosada, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang