12 gaste
6 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - 183 Agapanthus Avenue, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne vakansiehuis in Brenton-on-Sea. Die huis is net 650 m vanaf die strand en bied see-uitsigte.
Die smaakvolle huis beskik oor 6 slaapkamers waarvan 4 see-uitsigte het. Die 4 kamers met 'n see-uitsig het elk 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n aparte aantrekkamer. Die vyfde slaapkamer is 'n agterkamer met 2 enkelbeddens en die sesde slaapkamer is 'n kinderkamer met 'n stapelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders.
Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met see-uitsigte. Daar is 'n aparte speelkamer vir kinders en 'n TV-kamer. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n lieflike kaggel wat die hele huis warm maak, 'n etenstafel met sitplek vir 10 sowel as 'n opdienarea met 'n ingeboude yskassie vir drankies. WiFi is beskikbaar.
Die huis het 'n groot onderdakstoep met 'n buitetafel met 10 stoele en daar is 'n buitelug-koffiearea met see-uitsigte in Buffelsbaai se rigting. Die huis het ook 'n privaat buitestort en 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 183 Agapanthus Avenue, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
183 Agapanthus Avenue, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang