4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Coral Road, Ocean View A603, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean View A603 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en spog met 'n pragtige uitsig oor die see met Tafelberg in die agtergrond vanaf die privaat balkon. Die woonstel het beperkte WiFi.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die sitarea lei na 'n eetarea op die balkon met 'n asemrowende uitsig.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 794
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 16 Coral Road, Ocean View A603, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View A603 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Coral Road, Ocean View A603, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang