6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marine Drive, Sea Spray, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Views 208 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Sea Spray-kompleks in Bloubergstrand, met asemrowende uitsigte oor die oseaan en Tafelberg vanaf die balkon.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die sitkamer en eetkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak word 'n TV en toegang tot gratis WiFi voorsien.
Die leefarea maak oop na 'n lieflike balkon met see-uitsig en 'n buite-eetkamertafel. Die kompleks bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkering. Gaste sal net 'n entjie van die strand en 'n verskeidenheid restaurante en kruidenierswinkels geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hanber Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marine Drive, Sea Spray, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Views 208 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marine Drive, Sea Spray, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang