7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Plettenberg Street, 12 Van Pletten, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Views Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die Tuinroete in Plettenbergbaai. Die woonstel bied 'n rustige wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, lessenaar, sitplek en 'n TV.
Die woonstel is naby die dorp, trekpleisters, restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Deirdre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Plettenberg Street, 12 Van Pletten, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Views Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Plettenberg Street, 12 Van Pletten, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang