Ocean Whisper
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Sea Witch Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie luukse kuswegbreekplek bied 'n kalm toevlugsoord net 'n paar oomblikke van die strand in Plettenbergbaai af. Die eiendom is in 'n stil area geleë, terwyl dit 'n kort entjie van die middestad af is, waar restaurante, kroeë, kafees en winkels maklik bereik kan word.
Verblyf word aangebied in 2 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste bied en smaakvol gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die binnekant spog met 'n elegante ontwerp en hoë-end afwerkings, wat 'n ruimte skep wat gebou is vir gemak en ontspanning. Beide eenhede het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg en het 'n lieflike sitkamer met 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Privaat patio lei na 'n persoonlike plonspoel, ideaal om af te koel na 'n dag langs die see of om 'n sonsondergangdrankie te geniet. Die wegbreekplek is geskik vir romantiese wegbreke, rustige blaaskanse en stylvolle verblyf vir diegene wat beide rustigheid en maklike toegang tot die plaaslike lewe wil hê.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Sea Witch Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Sea Witch Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang