6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Dolphin close, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oceanview Family Retreat bied gemaklike selfsorgverblyf in De Bakke, Mosselbaai. Hierdie pragtig ingerigte eiendom is perfek vir vriende en familie wat 'n kuswegbreek soek.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die gasteslaapkamer met 'n dubbelbed. Beide slaapkamers het gemaklike erkervensterbeddens (geskik vir kinders onder 10 jaar), elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek vir twee kinders (onder die ouderdom van (12). Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, induksiestoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, sowel as 'n sentrale eetkamertafel. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer bied ruim gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi-toegang. Stroomdienste (Netflix, Showmax).
Stap buite op die balkon wat spog met pragtige see-uitsigte en braaigeriewe, perfek om te ontspan en die kusbries te geniet. Die eiendom sluit ook motorhuisruimte in vir 'n gemiddelde grootte motor en ekstra ruimte vir een groter motor voor die motorhuis. 'n Verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe is binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Estelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 20 Dolphin close, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Oceanview Family Retreat het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Dolphin close, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang