Oceano Tranquillo
11 gaste
4 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5 Mudie Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oceano Tranquillo is 'n rustige kuswegbreek in die hartjie van 'n rustige kusdorpie in Mosselbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n vreedsame wegbreek op die Tuinroete aangesien hierdie verblyf 'n lekker swembad het wat ideaal is vir warm somersdae.
Dié huis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir kinders, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het sy eie badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het ook 'n bad en 'n stort.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie. Die stoep lei na die swembadarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Mudie Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Mudie Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang