5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Lagoon Gate Drive, Unit 1 Neptunes Isle, Lagoon Beach, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean's Edge is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die grondverdieping in Lagoon Beach, Kaapstad. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand wat dit ideaal vir jong gesinne met kinders, branderplankryers en sakereisigers maak.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bed vir 'n kleuter. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite spog die woonstel met 'n stoep met braaigeriewe en meubels. Die kompleks het ook 'n swembad op die perseel en 'n gemeenskaplike waskamer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Martina Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Lagoon Gate Drive, Unit 1 Neptunes Isle, Lagoon Beach, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean's Edge het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Lagoon Gate Drive, Unit 1 Neptunes Isle, Lagoon Beach, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang