Ocean's Horizon Beach House
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill Top-straat 124, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R6 400R5 486 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Ocean's Horizon Beach House is 'n moderne selfsorghuis in Scarborough. Dié huis is op 'n berg met 'n uitsig oor die Scarborough-eko-dorpie.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n gaskaggel. Die badkamer het 'n spabad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het beide 'n bad en 'n stort. Die slaapkamers en badkamers het ondervloerse verhitting, en linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, 2 oonde, 'n TV, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Beide leefareas het gemaklike banke. Die eerste leefarea het 'n TV en die tweede het 'n kaggel.
Die stapeldeure lei na 'n balkon met 'n mooi uitsig, 'n plonspoel, buitemeubels en braaigeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n motorhuis.
Hier kan gaste in veiligheid ontspan. Die rustige kusdorp, Scarborough is vêr van die groot behuisingsontwikkeling en geweldig veilig. Ocean's Horizen bied gaste gemoedsrus met 'n moderne sekuriteitstelsel. Die sonkragsisteem verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Torsten Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hill Top-straat 124, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean's Horizon Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill Top-straat 124, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12