Beskrywing
Hierdie oopplan-ateljee bied 'n asemrowende see-uitsig en lei na 'n privaat stoep met sitplek en 'n braai. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaaparea lei na die sitarea en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas word toegelaat nie.
Gaste moet asb. nie die bobbejane voer nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die drieslaapkamer-eenheid op die eerste verdieping van die hoofhuis bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het slaapplek vir 3 gaste op 'n enkelbed en 'n stapelbed. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. In die leefarea is daar 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV, 'n kaggel en 'n lieflike see-uitsig. Die huis spog met 'n natuurlike fynbostuin met wandelpaaie, talle braaiplekke, 'n putt-puttbaan en 'n swembad met 'n asemrowende see- en berguitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas word toegelaat nie.
Gaste moet asb. nie die bobbejane voer nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2618 Clarence Drive, Bettys Bay, Cape Town, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang