Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Gannie Viljoen Street, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Odessa Guest House is in 'n stil en luukse woonbuurt in Bloemfontein geleë. Dis gerieflik naby die N1-hoofweg en Nelson Mandela-rylaan, die stad se hoofstraat.

Al die kamers beskik oor lugversorging en bied netjiese, gerieflike en uiters bekostigbare verblyf in dubbelkamers, 2-enkelbedkamers of gesinskamers, elk met en suite-badkamers met storte. Elkeen van die kamers is apart van die hoofhuis en het 'n aparte ingang wat gaste se privaatheid verseker. Geriewe in die kamers sluit 'n yskassie, mikrogolf, ketel en eetgerei in, sowel as 'n ingeboude kas, lessenaar en 'n TV met sekere OpenView-kanale.

'n Sonkragsisteem is installeer en addisionele geriewe sluit 'n swembad, lapa met ingeboude braai en veilige parkeerplek in.

Die gastehuis is gerieflik na aan die Universiteit van die Vrystaat, Grey Kollege en Eunice se sportstadions, sowel as plaaslike winkelsentrums en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 4 Gannie Viljoen Street, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Odessa Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Gannie Viljoen Street, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31dc277dc3ffff3b6197813466b060261fa67b5ae01337d48cdce7bad79267d03f51c7d488a9cbfdff919bc08c63b9686585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 4 Gannie Viljoen Street Universitas Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.096135668234 26.170914173127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang