+6

OënaBo

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

OënaBo bied selfsorg-oornagverblyf vir 2 gaste in die stil dorpie Loxton.

Die oopplan-eenheid is apart van die hoofhuis waar die eienaars woon. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, handdoeke, sjampoe en seep word voorsien. Warm water word voorsien via 'n gasgeiser.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas, breekware, eetgerei, potte en panne, ketel en broodrooster. Bykomende geriewe sluit in 'n elektriese kombers, 'n verwarmer vir die winter en 'n waaier vir die somer. 'n Klein tafel is beskikbaar vir maaltye binne of buite, en 'n welkome gebaar sluit koffie, tee, suiker, melk en beskuit in.

Gaste het toegang tot 'n buitebraai en veilige onderdakparkeerplek vir een voertuig en 'n karavaan. Die eiendom het 'n drukwaterstelsel vir gebruik tydens munisipale wateronderbrekings. Kinders onder 18 en troeteldiere word nie toegelaat nie. Daar is geen DStv of Wi-Fi nie, maar 'n radio is in die eenheid beskikbaar.

Besoekers kan die naghemel, moontlike wintersneeu en peerbome in bloei gedurende die lente geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die streek se tradisionele kobelhuise en 'n plaaslike kunsgalery. Eetgeleenthede sluit in The Windpomp vir verversings en pizzas, Proe Restaurant vir verskeie maaltye, en Loxton Lekker-kafee vir koffie. Loxton het geen bank of OTM nie, en gaste moet enige uitstaande verblyfsaldo voor aankoms vereffen. Brandstof is slegs beskikbaar gedurende besigheidsure by die koöperasie. Die munisipale adres word gelys as Kerkstraat 5, maar GPS wys dit moontlik as Carnarvonstraat 5.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kim L
Saam met lewensmaat
5.0
Recommended. Brilliant, the hostess was brilliant. Everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Kevin D
5.0
Dina was very helpful. Lovely cottage in a huge garden. It is tiny, but it has everything you need. Car parked under a big carport righ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, rustig en mooi. Die plekkie is pragtig met alles wat nodig is, in die mooiste dorpie in die Noordkaap.
Aug 2025
Karen D
5.0
Clean, comfortable and peaceful. Quiet, comfortable little unit with everything you might need. Lovely, friendly hostess. I can highly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Wimpie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons het heerlik gebly. Netjies, skoon, privaat. Gasvrou baie vriendelik. Ons beveel hierdie oase aan.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dinah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 5 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink OënaBo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA668dbf3c5db3151f7d0e6a12397f75306869e088bbf0d2a3d936b1c01d272faedbac9c0341522e6d73acfb9ca474c06a14dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 5 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.478699277126 22.355201736224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang