+17
Selfsorg in Suurbraak

Off-Grid Luxury Rustic Mountain Retreat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jaclyn S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Wat 'n wonderlike plekkie. Net wat ons as gesin nodig gehad het. Dit was wonderlik! Net wat ons as gesin nodig gehad het. Die gasvrou het gereeld met my kontak gemaak en het die 'hottub' vir ons gereed gehad toe ons arriveer. Die klein onverwagste verrassings was so mooi en opreg waardeer. Al die vuurmaakplekke was voorberei en al wat ons moes doen was net om die vuurhoutjie aan die brand te maak. Off-Grid is regtig wat dit sê dit is en nog meer. Die tieners sou graag wou he die wifi moes werk maar die speletjies wat daar was het meer as opgemaak vir dit, soveel so dat ons 'n laaste speletjie moes speel voor ons vertrek en ek moet die speletjies vir onsself ook aankoop. As jy wil wegbreek want die besige lewe en van "online" wees, sal ek beslis Off-Grid Luxury Rustic Mountain Retreat aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Matthew Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

65 Oorkant De Rivier, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA478d7e3201644a52896d7bb29d95c0955e0a6cbf4ff2f1aa0a79cc0006fd6f11b2d82fecd71debe39b1d465211c663396e22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 65 Oorkant De Rivier Suurbraak 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.999831 20.646509
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang