2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Oranje Street, Kakamas, Kakamas, 8870, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
O'Hiki Gastehuis is in die dorpie Kakamas in die Noord-Kaap geleë en bied die ideale verblyf vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en die N14 geleë.
Die verblyf beskik oor 2 goed ingerigte, selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 1 slaapkamer wat met 'n gemaklike dubbelbed ingerig is en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer spog met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carolina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 37 Oranje Street, Kakamas, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Gaste dink O'Hiki Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Oranje Street, Kakamas, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang