Okahandja Country Hotel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus E - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik. Ideaal vir 'n gesin van 3.
Okahandja Country Hotel se terugvoer
Goeie more Kobus,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie en sien uit om jul terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Bianca
Anneli H - Jun 2023
Algehele gradering
'n Gerieflike lodge en bedien heerlike etes.
Okahandja Country Hotel se terugvoer
Goeie dag, Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer u terugvoer geweldig en sien uit om u terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Bianca
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B1, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
- Alle ouderdomme is welkom