Old Hippo River House - Bush Retreat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoei-weg 3242, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 455 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Old Hippo River House - Bush Retrea is in Marlothpark se pragtige bosveld geleë. Hierdie huis bied die perfekte wegbreek vir gaste wat die rustigheid van die bos met 'n tikkie luuksheid wil ervaar. Dit grens aan die Krugerwildtuin en is ideaal vir gaste wat die natuur en pragtige uitsigte wil bewonder.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank waar gaste maaltye kan geniet en 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die dek met 'n swembad en daar is ook 'n vuurput. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2.6/5
Carmen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Seekoei-weg 3242, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoei-weg 3242, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom