7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 16 Oak Street, Glenn Barrie, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Old Oak is in Glen Barrie, 'n stil area in George aan die voet van die Outeniekwaberge geleë. Dié stad is bekend vir sy gholfbane, pragtige strande en wandelroetes deur woude en oor berge.
Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, kombuis en oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelslaapbank. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede badkamer is en suite en het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Die huis het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike onderdakstoep met stoepmeubels, 'n etenstafel en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die groot, omheinde tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Margeret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 16 Oak Street, Glenn Barrie, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Old Oak het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Oak Street, Glenn Barrie, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang