Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Glen Barrie

4.9 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Glen Barrie van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen Barrie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glen Barrie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Barrie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Barrie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Barrie Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
VanafR580
R464
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Barrie

Forest Feel bied gerieflike verblyf in 'n ruim en privaat dubbelkamer apart van die hoofhuis in Glen Barrie, George. Die eiendom grens aan 'n inheemse woud en die botaniese tuine. Dit lê ook aan die voet van die Ou...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Barrie

Houtgerus is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 2 gaste in George en dis ideaal geleë om die Tuinroete te verken. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Glen Barrie

Old Oak is in Glen Barrie, 'n stil area in George aan die voet van die Outeniekwaberge geleë. Dié stad is bekend vir sy gholfbane, pragtige strande en wandelroetes deur woude en oor berge. Die huis bied slaapple...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Barrie

Mountain Trails B&B bied gerieflike en veilige verblyf in 'n stil voorstad aan die voet van die beeldskone Outeniekwaberge. Die perseel bied direkte toegang tot die berg wat verskeie fietsry- voetslaan- en drafroete...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glen Barrie

Arborescens Selfsorg Akkommodasie is in Glen Barrie in George geleë. Dié dorp is aan die voet van die Outeniekwaberge en is wêreldbekend vir die gholfbane, pragtige strande en woud- en bergstaproetes. Dié dubbe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Barrie

Böllinger Guest House is in 'n stil area in Glen Barrie in George geleë en bied onbelemmerde uitsigte op die woud en berge. George staan bekend as die hart van die Tuinroete en is aan die voet van die Outeniqua-be...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glen Barrie

Private En-suite @ Plane is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste in Glen Barrie. Dit is veilig en privaat met eie ingang en tuinhoekie. Die eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat en suite-badkamer ...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Barrie

The Farmhouse is aan die voet van die Outeniqua-berge naby die George Botaniese Tuin met staproetes. The Farmhouse het 5 kamers wat in totaal slaapplek bied aan 24 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkam...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Glen Barrie

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heatherlands, George

Cozy Cottages is in die luukse woonbuurt Heatherlands in George, in die hartjie van die beeldskone Tuinroete, geleë. Dit word omring deur bome en 'n luisterryke tuin in 'n stil buurt en het 'n beeldskone uitsig oor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R638
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, George

Pillow & Fern is in 'n woonbuurt in George aan die voet van die Outeniqua-berge geleë en het 'n pragtige uitsig oor die plantasie en George Peak. Die selfsorgwoonstel is ideaal vir paartjies wat die Tuinroete en om...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za