28 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 218 Barker Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Old Post Guesthouse bied bekostigbare en gerieflike akkommodasie in Danielskuil in die Noordkaap. Die gastehuis is op die perseel van die ou poskantoor gebou en is onlangs opgeknap en uitgebrei.
Akkommodasie word voorsien in 16 dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV met DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond.
Old Post Guesthouse het ook etes soos ontbyt, ontbytpakkies, middagetepakkies en aandetes op versoek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 218 Barker Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
- Gaste dink Old Post Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
218 Barker Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang