+15
Selfsorg in Robertson

Olea Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Assegai Rest Farm, Klaasvoogds, West Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Olea Cottage is 'n privaat en pragtige kothuis op 'n plaas in die skilderagtige Klaasvoogdsvallei naby Robertson. Die groot boonste dek en houtvuur-warmbad op die onderste dek moedig gaste aan om tyd buite in die natuur deur te bring.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Kinders word nie toegelaat nie.

Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank is 'n lekker ontbythoekie en die sitarea bied ekstra sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste die plaas te voet verken of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Aktiwiteite op die plaas sluit boogskiet in. Albei kan direk by die eienaar bespreek word. Die plaas is net 'n entjie se ry vanaf al die wonderlike besienswaardighede en aktiwiteite in Robertson.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jeffrey L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, well-equipped cottage with nature. Our stay was absolutely wonderful. The cottage was clean and very well equipped. We thoro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Malica A
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, 100% recommendation for any seasonal getaway for friends or couples. The cottage is beautiful, neat, and very intimate. Jackie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Dee W
Saam met lewensmaat
5.0
Great spot in nature. It was a lovely stay, we and our pups enjoyed it a lot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Meshall R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect break away from the buzz and noise, surrounded by mountains and nature. Peaceful and tranquil getaway, just what we needed, bir...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Belinda M
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful and beautiful cottage. Peaceful and beautiful cottage. The furries had a ball.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 55

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Assegai Rest Farm, Klaasvoogds, West Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Assegai Rest Farm, Klaasvoogds, West Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb6a91eccf14f1236b7e423db42a03f8998023f33a47ab32e55dac14491f46ba67cb7e9d70df5d4b70b88898b47dc61ab19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Assegai Rest Farm Klaasvoogds 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.775715641863 19.982635239425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang