+23

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1293 Vogelsanck street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Olive Branch is 'n bekoorlike en knus woonstel met 'n privaat ingang in 'n veilige gholflandgoed in Langebaan. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook slaapplek vir twee gaste op die dubbelslaapbank in die leefarea. Linne, badhanddoeke en basiese benodigdhede word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n TV met Netflix en die volle DStv-pakket, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die tuin lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, privaat ingang na die woonstel, asook 'n tuin met gasbraaigeriewe en buitesitplek met sambreel. 'n Strykyster, strykplank en 'n haardroër is ook beskikbaar. Die WiFi en die TV bly tydens kragonderbrekings aan. Die bedliggies het herlaaibare gloeilampe en daar is ook draagbare noodligte beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dirk S
Saam met lewensmaat
5.0
Ek en my vrou was daar vir net 1x aand maar dit was definitief die moeite werd. Die verblyf was regtig waarde vir jou geld. Die woonstel was perfek vi...
Sien meer
Des 2025
Bryce F
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect for an active getaway. Stay offered exactly what we needed for a quick getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Valerie G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was uiters gerieflik en skoon, baie rustig en veilig! Wonderlik en rustig gebly, sal dit definitief aanbeveel.
Okt 2025
Louise M
5.0
Blomme toer saam familie. Ons het vreeslik baie lekker gebly. Woonstel is baie netjies en skoon. Die gasheer is twee fantastiese mense. Hulle gasvryhe...
Sien meer
Sep 2025
Sergio A
5.0
Absolute bliss. I booked this accommodation for my parents to get away a bit from the city. Really lovely setup and in a safe, secure a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1293 Vogelsanck street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Branch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1293 Vogelsanck street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fdc3e1d6f0c10626333cfbc9b807d7a58bc6aa4aa31294980acbad7c6d112df2dd37e2555b4aba4581ee4fe0dbaa8eea41b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 1293 Vogelsanck street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.064729048448 18.045729548479
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang