+33
Selfsorg in Prins Albert

Olive Grove Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Trudie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderlike ervaring. Olive Grove is meer as akkommodasie, dit is 'n bestemming en 'n ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Attention to detail; everything you need - aircon, pool, braai, privacy. Fabulous! Fresh fruit, milk, coffee and rusks. Walk to Swartberg Hotel etc. for meals if necessary. Just so comfortable and homely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Verskriklik baie lekker gekuier, die dorpie is baie mooi, lekker geëet by 'n paar plekke. Heerlik gebly, baie mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Understated luxury. Beautiful setting. Quality finishes. Exceptionally comfortable beds and linen. Mungo towels. Attention to detail. Very relaxing. Walking distance to restaurants, art gallery, nursery. Lovely outdoor area, various options. Sparkling pool was a great relief from the heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Pragtige plek en lekker gerus. Heerlik gekuier, baie skoon plek en mense baie vriendelik. Alles is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus & Hanlie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en veilig. Ja, was 'n gemaklike afstand van alles en is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Als was 100%. Baie lekker en sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik, pragtig, veilig, verlief op die plek! Hierdie plekkie is 'n juweel en die gasvrou was baie gaaf en vriendelik. Dit is lekker sentraal geleë. Ek sal dit aanbeveel aan enige iemand wat op die pragtige dorp wil oornag! Julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carelia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige plek wat met liefde ingerig is! Ons sal vir seker weer hier wil bly. Die stoep is die lekkerste plek om kos te maak. Gas heater buite. Pannel heaters aan elke kant van die bed en in die badkamer. Ons het regtig lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solly S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam. Baie goed toegeruste eenheid, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

89 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba12dd8b8a7f3d90bbcaa68ab1948d017d70afc6b5a0a513da5c9311e3de8084971f464fe34da8edecb7ce4c9dc83b258601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 89 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.221673975285 22.029072118386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang