+33
Selfsorg in Prins Albert

Olive Grove Cottages

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 89 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Olive Grove Cottages bied bekoorlike gaste-eenhede in die oulike Karoodorpie, Prins Albert.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste en die eenhede kan ook saam bespreek word vir 6 gaste.

The Grove Kothuis is ruim en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Die kothuis het lugversorging en 'n houtstofie vir koue wintersdae. Die kothuis het 'n privaat braai-area en 'n boma.

Die oopplan-eenheid, Olive Pip, het 'n privaat ingang, lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer. Daar is 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n houtstofie in die eenheid.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad sonder 'n heining en daar is veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Goedgemanierde troeteldiere word op versoek toegelaat.

Olive Grove Cottages is stapafstand vanaf plaaslike eetplekke, galerye en winkels en die dorp bied verskeie doendinge soos wynproe, olyf- en kaasproe, sterrekyk en geskiedkundige besienswaardighede om te besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Trudie S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring. Olive Grove is meer as akkommodasie, dit is 'n bestemming en 'n ervaring.
Mrt 2026
Marcia D
Saam met lewensmaat
5.0
Attention to detail; everything you need - aircon, pool, braai, privacy. Fabulous! Fresh fruit, milk, coffee and rusks. Walk to Swartbe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Hannetjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Verskriklik baie lekker gekuier, die dorpie is baie mooi, lekker geëet by 'n paar plekke. Heerlik gebly, baie mooi plekkie.
Mrt 2026
Paula S
Saam met lewensmaat
5.0
Understated luxury. Beautiful setting. Quality finishes. Exceptionally comfortable beds and linen. Mungo towels. Attention to detail. V...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Kobus & Hanlie R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig. Ja, was 'n gemaklike afstand van alles en is vriendelik ontvang.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 89 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Grove Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

89 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba12dd8b8a7f3d90bbcaa68ab1948d017d70afc6b5a0a513da5c9311e3de8084971f464fe34da8edecb7ce4c9dc83b258601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 89 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.221673975285 22.029072118386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang