+63
Gastehuis in Beaufort-Wes

Olive Grove Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 304 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Selloane M
1 nag
5.0
Apr 2026

Peaceful and refreshing. What a lovely and peaceful stay to rest your head on a long road trip. My dog was well accommodated and we were able to settle for an overnight stay. Friendliest staff, loved the sweet farm dog and honestly wouldn't mind spending a weekend to reset here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Goeie ligging en goeie waarde vir geld. Baie lekker naweekverblyf en het goeie ligging tussen Bloemfontein en Kaapstad. Ons en kinders met kleinkinders het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peace, serenity and beauty. Wonderful atmosphere, hosts and accommodation. So beautiful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Dear Guest, Thank you for sharing your experience. We are delighted to hear you enjoyed your stay here at Olive Grove Guest Farm. It’s wonderful to know we hit the mark for you. We look forward to welcoming you back! Best regards, Olive Grove Team

Jacob D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Stil stop na aan N1. Gemaklike chalets met aircon, in doodse stilte en pikdonker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Dear Guest, Thank you so much for the rating and feedback. We are thrilled to hear you had a great experience with us. Hope to see you again soon! Best regards, Olive Grove Team

Chrisna K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Presies wat ons op kort kennisgewing benodig het. Die eenheid was skoon met al die basiese benodigdhede. Geadverteerde olyf toiletprodukte was nie alles voorsien nie. Rustige, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2026

Teleurstellend. Dit was teleurstellend, ons het al vele male daar gebly, maar die tuine was verwaarloos, die swembad was groen, nie te praat van die swembadarea. Die gras wat altyd so mooi was voor die huisies is nou net sand. Die meubels in die huisie was afgeleef. Dit was vir seker teleurstellend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Beste Anita, Ek wil net graag terugvoer gee oor die toestand van die grasperk en meubels. Wat die grasperk betref, doen Olive Grove Guest Farm hulle beste, maar met die droogte oor die afgelope paar jaar het dit ongelukkig skade gekry. Water is mos maar lewe en die Karoo het nie volop water nie. Verder het die Eskom-tariewe dit nie vir ons maklik gemaak om water te pomp soos nodig nie. Ons het nog olyfbome om in stand te hou. In die lig van al hierdie ekonomiese omstandighede, probeer ons om vir jou 'n skoon plek en 'n goeie bord kos te gee. Ons is bewus van die meubels en is tans besig om daaraan te werk. Jammer as die tuine nie versorg was nie, sal aandag gee. Hoop dit help om te verstaan. Ek waardeer jou begrip en geduld in hierdie tyd. Beste groete, Olive Grove Guest Farm

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Dear Dennis, Thank you for taking the time to share your honest feedback. I’m sorry to hear that your recent experience with Olive Grove Guest Farm did not meet your expectations. Please know that we are not just listening but will be acting on your input. We appreciate your business and hope to have the opportunity to provide you with a much better experience in the future. Best regards, Tanya Olive Grove Guest Farm

Thea B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Relaxing and safe. Friendly, professional staff and very helpful. Thank you for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Thank you, Thea. Appreciated!

Dina K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ristig en lekker oornag plekkie. Baie mooi en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Olive Grove Guest Farm
Baie dankie.

Jan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Kos en gasvryheid van die gasheer/dame en personeel was besonders. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 304

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Lombaardskraal, N12, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNTk5NTFhLTM5NmUtNGE1My05OGM3LTVmNjE2Mzg3OTdmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 304 5 1 5 Lombaardskraal N12 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.506721353386 22.582098416394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang