+18

Olive Grove-Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Schapenberg Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Grove - Villa is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaars se perseel in Somerset-Wes. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf tydens hul besoek aan die stad.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie woonstel is ongeveer 1,3 km van die Vergelegen Hospitaal af en is naby verskeie plaaslike geriewe soos restaurante en winkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Enkelslaapbank

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marie F
5.0
Wonderlike veilige verblyf en werklike vriendelike gasvrou. Beste verblyf as jy iemand in Vergelegen Mediclinic het! Gerieflik naby aan die hospitaal....
Sien meer
Nov 2025
Bets K
5.0
‘n Pragtige skoon, netjiese en goed toegeruste plekkie. Veilige parkering. Olive Grove-Villa is 'n pragtige, skoon, netjiese en goed toegeruste plekki...
Sien meer
Okt 2025
Edward R
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable, tastefully furnished, convenient, safe, private. Tastefully furnished and clean place, conveniently situated within...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Gitte T
5.0
Baie netjies, kwaliteit afwerkings, goed toegeruste kitchenette. Rustige en veilige oornagverblyf naby Vergelegen Mediclinic.
Des 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
4.2
Goed toegerus en ruim. Sentraal. Was gerieflik en sentraal. Alles wat nodig was, was daar. Ruim kombuisdeel om self kos te maak. Groot yskas. Kon houe...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 30 Schapenberg Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Grove-Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Schapenberg Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa34d83bc277417acd0b0370f1bd4bcd71e283ae714e86fad8c8e3b52ff3d9ecfdec68d0f495a969aaa39740570eab0a0b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 30 Schapenberg Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.09258358507 18.865255821229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang