Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rome Glen

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Rome Glen van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Rome Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rome Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rome Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rome Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rome Glen Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rome Glen

Jacqui's Place is in die stil en rustige woonbuurt Rome Glen in Somerset-Wes en is 'n privaat huis met 2 aparte dubbelkamers elke met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die Green Room het 2 enkelbeddens en...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rome Glen

Suikerbekkie bied 'n gemaklike gemeubileerde selfsorgeenheid in Somerset-Wes met ’n pragtige berguitsig. Suikerbekkie 1 is ’n oopplan-woonstel met lugversorging en ’n koningingrootte-bed, en daar is ’n en s...

Vanaf
R585
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rome Glen

Black Sheep Selfsorg Eenhede bied selfsorgverblyf in Somerset-Wes, 'n prentjiemooi dorp wat deur majestueuse berge en wingerde omring word met 'n uitsig oor die nabye kobaltblou oseaan en die strand. Die verblyf sku...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Rome Glen

Mountain View Villa is in Somerset-Wes, naby winkelsenturms, strande en wynlandgoedere geleë. Die huis is volledig gemeubileer. Dié eenheid het 4 slaapkamers met slaapplek vir 10 gaste en is ideaal vir 'n gesin o...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rome Glen

Villa with a View is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 in Rome Glen. Dié eenheid is op die onderste verdieping en beskik oor 2 en suite-slaapareas. Die hoofslaaparea is in die oopplan-leefarea en het 'n koni...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rome Glen

Schapenberg 10 is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op 'n veilige residensiële landgoed in Somerset-Wes geleë is. Die huis bied lieflike uitsigte oor Valsbaai en op Tafelberg. Die huis is volledig ingerig en beskik oo...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rome Glen

Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Somerset Sights B&B is 'n smaakvol versierde gastehuis in Somerset-Wes. Hierdie instansie is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die omtrek. Verblyf by Somerset Sights B&B bestaan uit 3 gaste-suites ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Morton Manor is in Somerset-Wes geleë en was eers die tuiste van H.V. Morton, 'n legendariese reisskrywer wat bekend is vir sy beriggewing van die opening van Tutankhamen se graf. Gaste kan rustig hier ontspan. Di...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Rome Homestead Guest House is op 'n privaat landgoed in Rome Glen in Somerset-Wes geleë en bied verblyf in groot gastekamers. Dié Kaaps-Hollandse herehuis is perfek vir gaste op soek na 'n gerieflike naweekwegbree...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Coachella Views Self-catering is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Somerset-Wes. Dié prentjiemooi dorp word omring deur majestueuse berge en wingerde en bied 'n uitsig oor die kobaltblou oseaan en die strand....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za