- Slaapplek vir 37 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 402 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Olive Tree Boutique Hotel is geleë op die hoofstraat in Paarl. Die hotel is ideaal as 'n basis vanwaar die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Kaapse Wynlande verken kan word.
Verblyf by Olive Tree bestaan uit 15 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daarbenewens bevat elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n volledig toegeruste yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis spog ook met 'n swembad, 'n braai-area, wasgoeddienste en veilige parkering vir voertuie.
Olive Tree Boutique Hotel is ook naby restaurante, winkels, Paarl Gholfklub, en 'n rit vanaf verskeie wynlandgoedere en wynproe-lokale in en om die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 402 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Olive Tree Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
402 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 37 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang