+56

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 317 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ansie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Puik. Was 'n baie netjiese en skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam W
1 nag
5.0
Jun 2026

Memorable. We found Olyf Takkie to be absolutely perfect. Clean and modern, with so many nice touches to make the experience 5 star. The owner was just fantastic; apart from giving us a warm welcome when we arrived, he went the extra mile to help us find a tyre as we had a tyre burst on our way there. He phoned around and guided us. That was fantastic and so helpful. Will we be back? Yes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Voldoen meer as 100% aan verwagting. Weereens 'n heerlike nagrus in 'n netjiese, skoon, volledig toegeruste huisvesting. Kan nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Perfek vir 'n oornag stop. Ek sal Olyftakkie vir enige iemand aanbeveel wat 'n oornag plek kort. Ons was goed ontvang, die plekkie is skoon en netjies en ons het niks kortgekom nie. Baie billik geprys vir wat jy kry. Ons sal beslis weer daar stop as ons verbykom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Uitstekend. Sal baie beslis weer kom. Baie lekker en woonstel was toegerus met alle benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons het verskriklik lekker geslaap, welkom gevoel en ons kuier geniet. Baie oulike plekkie, vriendelik en behulpsaam. Netjies en gerieflik. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ontspanne. Heerlik ontspanne kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriella P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Perfect place with everything you would need. Wonderful little place, perfect stop on a long road trip, feels like a mini home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Vriendelik, hulpvaardig. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 317

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 317 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang