+56

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 284 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Irida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Smaakvolle oorslaap. Vriendelike bedagsame gasheer en gasvrou. Lieflike moderne plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Friendly, clean, modern, practical. Our host is super friendly and helpful. The accommodation is great value for money; we spent 1 night there on a road trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit sal beslis ons eerste keuse wees wanneer ons weer Kaap toe gaan. Baie dankie vir ’n heerlike oornag! Die gasheer is ongelooflik vriendelik en altyd bereid om te help. Die eenheid was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Olyf Takkie is pragtig en baie goed ingerig. Sal dit definitief aanbeveel. Olyf Takkie is die ideale russtop om die lang pad te onderbreek. Daar is alles wat mens sou nodig kry en nog meer. Ons het veral die privaat buite kuierarea geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
1 nag
5.0
Apr 2026

Goeie oornag stop langs die N1. Perfekte oorslaap stop langs die N1. Baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

The best accommodation, so beautiful. It was amazing, such a pity it was only overnight. I need to go back to Beaufort just because of Deon and his beautiful home. He was super friendly, accommodating, hospitable, the best host and such a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies, skoon en veilig. Lekker cosy en koel gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Freaking amazing. Deon was amazing, very friendly and helpful. The stay was amazing and definitely a place I would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Smaakvol en silwer skoon! Baie stil area. Diens van gasheer was uitstekend. Baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie J
1 nag
5.0
Mrt 2026

Rustig en beautiful in Beaufort-Wes. Ons ontvangs was met groot glimlag ontvang, plekkie was beautiful en ruim vir 4 mense. Decor is so mooi, ons wou net weet waar koop hulle alles. Matras is lekker sag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 284

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 284 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang