+56

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 235 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Warren G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Relaxing, calm and very welcoming. We had a stopover from our trip back to JHB from Cape Town and it's just what we needed! The host was so welcoming and the accommodation was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfek vir oornag slaapplek. Ons het oorgeslaap van Gauteng na Kaapstad. Deon is 'n vriendelike gasheer. Die eenheid was perfek skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beslis ’n plek waar ons weer sal oorbly. Ons het ’n heerlike verblyf gehad. Dit is ’n baie gemaklike en pragtig ingerigte plek, met alles wat mens nodig het vir ’n oornagstop in Beaufort-Wes. ’n Mens kan regtig sien hoeveel moeite gedoen is om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Die mense is ongelooflik vriendelik en verwelkomend, wat ’n mens sommer dadelik tuis laat voel. Ons wens regtig ons kon langer gebly het. Al die geriewe is van ’n goeie standaard en dit bied uitstekende waarde vir geld. Ons sal beslis weer hier kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fotos op internet is wat jy kry. Rustig en netjies. Alle geriewe is operasioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Loved it. A hidden gem in Beaufort West. We spent one night here for a quick stop between CPT and JHB. We were welcomed warmly, the house was very clean and neat, the aircon was amazing, and the general experience was amazing. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjies, vriendelike gasheer. Ons bly altyd lekker by Olyf Takkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Vriendelik. Skoon en netjies. Ons het lekker gebly. Sal Olyf Takkie enige tyd aanbeveel. Deon is 'n baie goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Was skoon en netjies, ons was baie vriendelik ontvang. Gasvry, skoon en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflik. Netjies. Skoon. Veilig. Waarde. Vriendelike mense en hartlik ontvang. Beste oornag plek. Uiters gerieflik, skoon, netjies en veilig. Besonderse goeie gasheer, vriendelik en behulpsaam. Sal weer en weer en weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wonderlik, gerieflik en skoon. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek het alles wat jy nodig het. Die slaapbank kan wel nie meer as sulks gebruik word nie en my een kind het op die vloer geslaap. Die TV se afstandbeheer het weggeraak en ek kan nie verstaan hoe nie. Dit het dit met baie grace hanteer. My outistiese seun het dit êrens verlê. Ons het sy begrip baie waardeer. Ek voel wel baie sleg hieroor en sal te sleg voel om weer hier te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 235

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 235 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang