+56

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 293 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

'n Oase om asem te skep na 'n lang rit. Ons is vriendelik ontvang. Pragtige plek. Veilig en goed geleë. Skoon en baie netjies. Gerieflik, alles wat jy nodig het, is daar. Die rustige neutrale kleure laat jou ontspan. Lekker warm geslaap. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon, netjies, gerieflik en vriendelike ontvangs. Puik gasheer. Skoon en netjies. Beslis gerieflike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend S
1 nag
5.0
Apr 2026

Netjies en alles wat nodig is vir oornag slaapplek en nog meer. Verblyf was baie netjies en perfek vir ons doel. Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer van Olyf Takkie gebruik maak as oornag blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neal M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Excellent, value for money. Great stopover place for the long Cape Town drive, beautifully decorated and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Besonderse oulike plek, skoon en gerieflik. Goed toegerus, sal weer daar bly. Olyf Takkie was 'n besonderse oulike plek, skoon en gerieflik. Goed toegerus en het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die oorslaap was baie lekker en rustig. Het net een aand oorgeslaap, maar die plek is definitief toegerus om langer te bly, alles wat jy nodig het. Die braaier in die agterkant is 'n plus, heeltemal privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag
5.0
Apr 2026

Fantasties. Als netjies en skoon. Beddens van hoogstaande gehalte. Gasheer baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Great stay and very friendly host. A great stay! Very neat and secure. Would have given it more than 5 stars if it was possible!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantasties. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Smaakvolle oorslaap. Vriendelike bedagsame gasheer en gasvrou. Lieflike moderne plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 293

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 293 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang