+56

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 304 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Esther S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wonderlik en so goed behandel. Heerlik gebly , vriendelikste gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mishay G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Cozy and comfortable. Our stay was truly amazing. The space is beautifully decorated and clean. It has everything that one could need for a comfortable stay. And you’ll feel right at home the moment you arrive. The host is very friendly and responsive, he was attentive throughout our stay. The property is easy to locate and set in a safe area. We especially appreciated the peaceful surroundings and the distinct Karoo charm. Excellent value for money, we would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
1 nag
5.0
Mei 2026

Vyfster! Pragtige, silwerskoon en netjiese oornagverblyf - 'n ware oase vir moeë reisigers. Ons gasheer Deon was voor ons aankoms met ons in kontak en het ons baie hartlik ontvang. Ek sal Olyftakkie vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

1 aand oorslaap met familie en tienerseuns. Baie lekker. Baie goeie diens en plek beïndruk weereens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantastic. The accommodation and host were great. I will recommend it to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette V
1 nag
5.0
Apr 2026

Gasheer baie vriendelik. Stil area en veilig. Dit was fantasties. Baie netjiese plek. Modern en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Kan dit nie hoog genoeg aanbeveel nie. Ons was aangenaam verras! Van die vriendelike ontvangs deur Deon tot die splinternuwe wit linne en al die toebehore wat jy ooit sal nodig kry tydens jou verblyf hier. Ons was amper spyt dat ons die volgende oggend weer moes vertrek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Would stay again. Very cute and clean. Attention to detail and the owner was very welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 304

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 304 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang