+56

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 264 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karien L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Heerlik! Dit was 'n baie lekker, dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro R
1 nag
5.0
Mrt 2026

Silwerskoon, gerieflik. Die akkommodasie was silwerskoon. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die ideale plek om af te saal na 'n uitputtende lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en mooi. Verblyf was skoon en netjies. Verblyf net so mooi soos foto's. Baie erge hittegolf so aircon was 'n groot plus. Sal vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Unforgettable! A most enjoyable stay. Deon is a friendly and welcoming host. Clean and beautifully decorated room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons sal baie beslis weer hier oornag indien ons via Beaufort-Wes reis. Baie, baie lekker. Deon is 'n uitstekende gasheer. Ons is met plattelandse hartlikheid in Olyf Takkie ontvang in gastehuis in 'n rustige omgewing met alles wat ons benodig het en nog meer. Selfs hulp met 'n pap wiel wat ons gehad het. 'n Afslagbewys het ons gehelp om lekker (en goedkoper) by 'n bekende eetplek ontbyt te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjoerd D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker. Alles was in orde, netjies, groot genoeg. Lekker gebly, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozel O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Uitnemend! Ongelooflike waarde vir geld! Baie gasvry. Aandag aan alle nodige detail gegee. Pragtige plek en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlese W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Perfekte oornag akkommodasie met alles wat jy benodig. Ons het laat gearriveer en steeds het Feon ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav R
1 nag
5.0
Feb 2026

Very happy, will stay again. Fantastic. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembisa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

We had a great time there thanks to the host for making the place so comfortable. The place is very neat; it was beyond our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 264

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 264 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang